Ontkoppel tans ’n Bluetooth toestel

Jy kan ’n Bluetooth® toestel tydelik ontkoppel sonder om dit van die gepaarde-toestelle-lys te skrap. Die Bluetooth toestel kan in die toekoms outomaties aan jou dēzl™ toestel verbind.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies die toestel om te ontkoppel.
  3. Wis die merkblokkie langs die naam van jou gepaarde toestel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-30B3BC65-3861-4756-B5C3-578F73D2CC26 v4