Toestelsorg

KENNISGEWING

Moenie jou toestel laat val nie.

KENNISGEWING

Moenie die toestel berg waar dit vir lank aan uiterste temperature blootgestel kan word nie, aangesien dit permanente skade kan veroorsaak.

KENNISGEWING

Moet nooit ’n harde of skerp voorwerp gebruik om op die aanraakskerm te werk nie, aangesien dit skade kan veroorsaak.

KENNISGEWING

Moenie die toestel aan water blootstel nie.

GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024