Maak die USB-poort skoon

  1. Skakel die toestel af en ontkoppel die toestel van die kragbron.
  2. Maak die USB-poort skoon deur ’n sagte, skoon, pluisvrye lappie of katoenpluisie te gebruik.
    LET WEL: Indien nodig kan jy die lappie of katoenpluisie met isopropielalkohol natmaak.
  3. Laat die toestel heeltemal droog word voor jy dit aan krag koppel.
GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024