Teken in op Vault
Jy kan ’n opsionele Vault-intekening koop om jou video’s in ’n beveiligde aanlyn bergingsbediener te stoor.
- Kies jou toestel uit die dēzl™-toepassing op jou slimfoon.
- Kies .
- Volg die instruksies op die skerm.
Oueronderwerp: Vault-berging