Vault-berging

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle lande beskikbaar nie.

Jy kan beeldmateriaal vanaf die paneelbordkamera oplaai, bestuur en deel op ’n veilige, aanlyn bergingaandrywer deur die Vault te gebruik. Die paneelbordkamera laai gebergde video’s outomaties op na die Vault terwyl dit aan ’n Wi‑Fi®-netwerk verbind is.

Jy kan ’n opsionele Vault-intekening op die dēzl™-toepassing op jou slimfoon koop om jou bergingstyd te verleng.

LET WEL: Jou paneelbordkamera moet aan ’n Wi‑Fi-netwerk verbind wees om hierdie kenmerk te gebruik.
GUID-F7E33E0C-EBE2-47BE-9AA9-746B3B890196 v2
Augustus 2024