Vorentoe
Die Vorentoe-nutsmiddel verskaf inligting oor opkomende liggings op jou roete of die pad waarop jy tans reis. Jy kan opkomende belangepunte volgens kategorie, bv. restaurante, vulstasies of rusareas, besigtig.
Jy kan drie kategorieë verpersoonlik om in die Vorentoe-nutsmiddel te vertoon.
Oueronderwerp: Gebruik van die kaart