Besigtig Opkomende Liggings

  1. Kies vanaf die kaart Kieslys > Vorentoe.

    Terwyl jy reis, wys die kaartnutsmiddel die volgende ligging op jou pad of roete.

  2. Kies ’n opsie:
    • Indien die kaartnutsmiddel kategorieë wys, kies ’n kategorie om ’n lys nabygeleë liggings in daardie kategorie te sien.

    • Indien die kaartnutsmiddel opkomende liggings wys, kies ’n ligging om liggingbesonderhede te sien of om ’n roete na die ligging te begin.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023