photoLive-verkeerskameras

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind wees (Paar jou Foon en Kopstuk).

photoLive-verkeerskameras verskaf regstreekse afbeeldings van verkeersomstandighede op hoofpaaie en -kruisings.

Die photoLive-diens is nie in alle areas beskikbaar nie.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023