Optimaliseer die Bestemmingsvolgorde op ’n Rit
Die toestel kan bestemmings se volgorde op jou rit outomaties optimaliseer om ’n korter, doeltreffender roete te skep. Die beginligging en finale bestemming word nie verander as jy die volgorde optimaliseer nie.
Terwyl jy ’n rit wysig, kies .
Oueronderwerp: Wysig en Herorden Liggings in ’n Rit