Wysig en Herorden Liggings in ’n Rit

  1. Kies Toeps > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om die ligging op of af te beweeg, kies Herorden liggings en sleep die ligging na ’n nuwe posisie op die rit.

    • Om ’n nuwe ligging ná die gekose ligging te voeg, kies Voeg ’n vormingspunt by.

    • Om die ligging te verwyder, kies Skrap.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023