Om die squelch te verstel

Jy kan die squelch verstel en wissel tussen CTCSS-, DCS-, en Oop-squelch-modus om oudiogehalte te verbeter en radiosteuring in jou omgewing te vermy.

  1. Vanuit die hoofkieslys, kies Radio.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om ’n squelch-kode binne die huidige modus te kies, kies Zoem in of Zoem uit.

    • Om die squelch-modus te verstel, kies Oop.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023