Radio

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle beskikbaar nie.

Jy kan die radiotoepassing gebruik om voorafopgestelde radiostasies te skep, ’n radiokanaal te kies en squelch-kodes te kies. Om hierdie kenmerk te gebruik moet jy die toestel en die antenna aan die groepritmontering koppel. Die zūmo® toestel konfigureer radio-instellings outomaties wanneer jy by ’n groeprit aansluit of een skep.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023