Kyk na die weervoorspelling

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van die weerdata nie.

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing koppel om weerdata te ontvang (Paar jou Foon en Kopstuk).

  1. Kies Toeps > Weer.

    Die toestel vertoon die huidige weersomstandighede en ’n voorspelling vir die volgende paar dae.

  2. Kies ’n dag.

    Die gedetailleerde voorspelling vir daardie dag verskyn.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023