Besigtig weerwaarskuwings

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan ’n gesteunde foon verbind wees wat die Garmin Drive™ toepassing loop (Paar jou Foon en Kopstuk).

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie.

Terwyl jy met jou toestel reis, kan weerwaarskuwings op die kaart verskyn. Jy kan ook ’n kaart van weerwaarskuwings naby jou huidige ligging of naby ’n gekose stad sien.

  1. Kies Toeps > Weer.
  2. Indien nodig, kies ’n stad.
  3. Kies Kieslys > Weerwaarskuwings.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023