Vind Parkering Naby ’n Gespesifiseerde Ligging

  1. Soek vir ’n ligging.
  2. Kies ’n ligging vanuit die liggingsoekresultate.
  3. Kies Parkeersimbool.

    ’n Lys parkeerareas naby die gekose ligging verskyn.

  4. Kies Filtreer parkering, en kies een of meer kategorieë om parkering volgens beskikbaarheid, tipe, prys of betaalmetode (opsioneel) te filtreer.
    LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie.
  5. Kies ’n parkeerligging.
  6. Kies Gaan!.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023