Parkering

Jou zūmo® toestel sluit gedetailleerde parkeerdata in. Gegrond op die waarskynlikheid van beskikbare parkeerplekke, tipe parkeerarea, prys of aanvaarbare betaalmetodes, kan dit jou help om nabygeleë parkering te vind.

LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023