Versper Bluetooth kenmerke (iPhone)

Alle versoenbare kenmerke van Bluetooth® is by verstek ontsper wanneer jy jou foon paar. Jy kan spesifieke Bluetooth kenmerke versper en aan die ander kenmerke verbind bly.

  1. Kies Instellingsimbool > Koordlose netwerke.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om alle Bluetooth kenmerke te versper, vee die Bluetooth merkblokkie uit.

    • Om vryhand-oproepe te versper, kies die foonnaam en vee die Telefoonoproepe-merkblokkie uit.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8