Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die Garmin Drive™ toepassing gebruik om self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou Garmin® toestel verskyn.

  1. Maak die Garmin Drive toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Instellings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys slimfoontoepassing-kategorieë verskyn.

  3. Kies ’n kategorie om kennisgewings vir daardie soort toepassing te ontsper of versper.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8