Liggingsoekresultate
Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.

|
|
Kies om die Beplan aankoms-nutsmiddel te gebruik. |
|---|---|
|
|
Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien. |
|
|
Kies om ’n roete na die ligging te skep met gebruik van die kenmerk (Begin ’n roete met gebruik van die Langpadreisroetes-kenmerk). |
|
|
Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer. |
Oueronderwerp: Vind en Berg Liggings