Wysig ’n voertuigprofiel

Jy kan basiese voertuigprofielinligting verander of gedetailleerde inligting soos topsnelheid by ’n voertuigprofiel voeg.

  1. Kies vanaf die tuisskerm die voertuigprofielhulptuig Ontspanningsvoertuigsimbool.
  2. Kies die voertuigprofiel wat gewysig moet word.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om die voertuigprofielinligting te wysig, kies Nutsmiddels en kies ’n veld om te wysig.

    • Om ’n voertuigprofiel te hernoem, kies Nutsmiddels > Kieslyssimbool > Herbenoem Profiel.

    • Om die voertuigprofiel te skrap, kies Nutsmiddels > Kieslyssimbool > Skrap.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8