Voeg propaantenks by

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle beskikbaar nie.

Wanneer jy jou propaantenks by jou voertuigprofiel voeg, sal die toestel areas vermy met propaantenkbeperkings wat jou roete kan affekteer. Die toestel sal jou ook waarsku as jy areas bereik wat vereis dat jy jou propaantenks afskakel.

  1. Kies vanaf die voertuigprofiel Propaantenksimbool > Voeg tenk by.
  2. Voer die massa van die propaantenk in en kies Goed.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8