Vermy omgewingsones op jou roete

Jou toestel kan gebiede met omgewing- of uitlaatgasbeperkings wat dalk op jou voertuig van toepassing is, vermy.

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy ’n omgewingsone-voertuigprofiel by jou toestel voeg (Byvoeg van ’n omgewingsone-voertuigprofiel).

Voordat jy omgewingsones op jou roete kan vermy, moet jy ’n roete begin.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle streke of produkmodelle beskikbaar nie.
Wanneer die toestel jou por, kies Gaan! om ’n alternatiewe roete te volg.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8