Byvoeg van ’n omgewingsone-voertuigprofiel

Jy kan ’n voertuigprofiel byvoeg vir die omgewingsone-instellings wat spesifiek is vir jou voertuig, soos brandstoftipe en emissiestandaarde.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle streke of produkmodelle beskikbaar nie.
  1. Kies Instellingsimbool > Navigasie > Omgewingsones.
  2. Volg die instruksies op die skerm.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8