Begin ’n groeprit

Jy kan ’n groeprit skep wat jou toelaat om die groepradiokanaal te kies, ryers te sien en verwyder wat by jou groeprit aansluit, en om die groepritnaam te stel. Jy kan ’n groeprit skep deur ’n gekoppelde groepritmonteerstuk, die Tread® toepassing of beide te gebruik.

  1. Uit die hoofkieslys, kies Toepassings > Toepassings > Groeprit > Begin ’n groeprit.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om ’n groeprit te begin met ryers wat ’n groepritmonteerstuk het, kies Skep ’n radiogroeprit.

    • Om ’n groeprit te begin met ryers wat die Tread toepassing gebruik, kies Skep ’n selfoongroeprit.

  3. Indien nodig, kies ’n radiokanaal en kies Volgende.
  4. Voer jou ryernaam in en kies Gedn.
  5. Voer die ryernaam in en kies Gedn.

    Soos wat ryers by die groeprit aansluit, verskyn hul naam op die lys.

  6. Kies Wegspring.

    Die groeprit begin nadat al die ryers met die groeprit gesinchroniseer het.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023