Groeprit

Die Groeprittoepassing laat jou ritte koördineer en met nabygeleë ryers kommunikeer met behulp van voorafopgestelde teksboodskappe, regstreekse kaartliggings en stemkommunikasie. Jy kan jou Tread® XL toestel met die Tread toepassing op jou slimfoon paar om Groeprit-naspoorkenmerke te ontsper.

Stemkommunikasie en voorafopgestelde boodskappe verg ’n Groeprit-bybehoorsel wat nie by alle produkmodelle ingesluit is nie. Die stemkommunikasiekenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie. Besoek garmin.com/tread vir verdere inligting of om ’n Groeprit-bybehoorsel aan te skaf.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023