Aankoms by jou bestemming

Wanneer jy jou bestemming nader, verskaf die toestel inligting om jou te help om jou roete te voltooi.

  • Bestemmingvlag dui jou bestemming se ligging op die kaart aan, en ’n stemporboodskap kondig aan dat jy jou bestemming nader.

  • Wanneer jy sekere bestemmings nader, stel die toestel outomaties parkeerareas voor. Jy kan Meer kies om ’n volledige lys voorgestelde parkeerareas te sien (Parkering Naby Jou Bestemming).

  • Wanneer jy by jou bestemming stilhou, beëindig die toestel die roete outomaties. Indien die toestel jou aankoms nie outomaties bespeur nie, kan jy Kieslys > Stop kies om jou roete te beëindig.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023