Parkering Naby Jou Bestemming

Jou toestel kan jou help om ’n parkeerplek naby jou bestemming te vind. Wanneer jy sekere bestemmings nader, stel die toestel outomaties parkeerareas voor.

  1. Kies ’n opsie:
    • Wanneer die toestel parkering voorstel, kies Meer om alle voorgestelde parkeerareas te sien.

      LET WEL: Wanneer jy ’n voorgestelde parkeerarea kies, werk die toestel outomaties jou roete by.
    • Indien die toestel nie parkeerliggings voorstel nie, kies Toepassings > Toepassings > Soek > Kategorieë > Parkering en kies Wysig soekgebied > My Bestemming.

  2. Kies ’n parkeerligging en kies Gaan!.

Die toestel lei jou na die parkeerarea.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023