Opstelling van jou toestel
Handel hierdie take af om volle gebruik van die Tread® XL-toestel te geniet.
- Installeer die toestel en koppel dit aan voertuigkrag (Installasie).
- Werk die toestelsagteware by (Bywerking van kaarte en sagteware met behulp van ’n Wi‑Fi netwerk).
- Stel die inReach® spannasporingsfunksies op (Aktivering van die toestel).
- Voer .gpx-lêers na jou toestel in (Invoer van GPX-lêers met ’n geheuekaart).
Oueronderwerp: Spring weg