Navigeer na ’n Gebergde Rit

Voordat jy ’n gebergde rit kan begin navigeer, moet die aktiewe voertuigprofiel op die toestel ooreenstem met die gekose voertuigprofiel vir die rit (Verander Roete-opsies vir ’n Rit). Indien dit nie ooreenstem nie, moedig die toestel jou aan om die voertuigprofiel te verander voordat jy die rit kan begin (Wissel die voertuigprofiel).

  1. Kies Toeps > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies Gaan!.
  4. Kies die eerste ligging om na te navigeer en kies Wegspring.

    Die toestel bereken ’n roete vanaf jou huidige ligging na die gekose ligging, en begelei jou dan in volgorde na die oorblywende ritbestemmings.

GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023