Verander Roete-opsies vir ’n Rit

Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.

  1. Kies Toeps > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies die voertuigprofiel-ikoon en kies die voertuig wat jy beplan om te gebruik terwyl jy die rit navigeer (opsioneel).
  4. Kies Opsies.
  5. Kies ’n opsie:
GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023