Garmin eLog

Die Garmin eLog™ aansluitprop stel ’n motordraer in staat om aan diensure-aantekeninge en rustydvereistes te voldoen. Wanneer ’n Garmin eLog aansluitprop met jou versoenbare mobiele toestel saamgebind word, kan jy diensure-inligting op jou dēzl™ toestel besigtig. Die Garmin eLog aansluitprop is nie in alle gebiede beskikbaar nie. Vir meer inligting, of om ’n Garmin eLog aansluitprop te koop, gaan na garmin.com/elog.

LET WEL: Garmin eLog kenmerke is nie beskikbaar wanneer die motor-voertuigprofiel gebruik word nie.
GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023