Besigtiging van Garmin eLog diagnostiese en onklaarheid-gebeure

Wanneer die Garmin eLog™ toestel ’n diagnostiese of onklaarheid-gebeurtenis bespeur, vertoon dit ’n kennisgewing op die toestelskerm.

Kies die diagnostiese of onklaarheid-kennisgewing om besonderhede oor die gebeurtenis te sien.
LET WEL: Jy kan bykomende inligting oor diagnostiese en onklaarheid-gebeure in die Garmin eLog toepassing sien.
GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023