Gebruik ’n Ompad

Jy kan ’n ompad vir ’n gespesifiseerde afstand op jou roete neem of ’n ompad om spesifieke paaie. Dit is nuttig indien jy bousones, geslote paaie, of swak padtoestande teëkom.

  1. Kies vanaf die kaart Kaartnutsmiddelkieslys > Wysig roete.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om vir ’n spesifieke afstand ’n ompad op jou roete te neem, kies Ompad volgens afstand.

    • Om ’n ompad rondom ’n spesifieke pad op die roete te neem, kies Ompad volgens pad.

GUID-ABAF6DFB-E932-4604-8ED5-926EAB8D964C v3
September 2024