Formatering van die paneelbordkamera-geheuekaart
Die paneelbordkamera vereis ’n geheuekaart wat geformateer is met gebruik van die FAT32-lêerstelsel. Jy kan die toestel gebruik om jou kaart met behulp van hierdie lêerstelsel te formateer.
Jy moet jou geheuekaart ten minste een keer elke 6 maande formateer, om die geheuekaart se lewensduur te help verleng. Jy moet ook ’n splinternuwe geheuekaart formateer indien dit nie met die FAT32-lêerstelsel geformateer is nie.
LET WEL:
Formatering van die geheuekaart vee alle data op die kaart uit.
- Kies .
- Kies .
Oueronderwerp: Databestuur