Trukamera-instellings

Die trukamera-instellings stel jou in staat om gepaarde trukameras en kamera-instellings van Garmin® te bestuur. Hierdie kieslys verskyn slegs op jou navigasietoestel wanneer die toestel aan ’n koordlose kameraontvangerkabel gekoppel is. Raadpleeg jou trukamera se gebruikershandleiding vir gedetailleerde inligting oor die paring van kameras en kamera-instellings. Gaan na garmin.com/backupcamera om ’n trukamera van Garmin te koop.

Kies Toepassinginstellings > Koordlose kamera en kies ’n gepaarde kamera.

Verbreek paarkoppeling

Verwyder die gepaarde kamera. Jy moet die kamera weer paar voordat jy dit met gebruik van hierdie toestel en kabel kan sien.

Herbenoem

Stel jou in staat om die gepaarde kamera te herbenoem.

Gidslyne

Vertoon of versteek gidslyne, en stel jou in staat om die posisie van die gidslyne te verstel.

GUID-ABAF6DFB-E932-4604-8ED5-926EAB8D964C v3
September 2024