Nagaan van jou aankomstyd
Terwyl ’n roete aktief is, kan jy ’n frase sê om jou geskatte aankomstyd by jou bestemming na te gaan.
Sê OK, Garmin, what time will we arrive?.
Oueronderwerp: Stemopdrag