Invoer van Brandstofdata
- Kies .
- Voer die brandstofprys per gelling in.
- Kies die Brandstofverbruik-veld.
- Voer die hoeveelheid brandstof wat gekoop is in.
- Indien nodig, kies die brandstoftipe:
-
Om die hoeveelheid in liter aan te teken, kies
.
-
Om die hoeveelheid in gelling aan te teken, kies
.
-
- Indien nodig, kies die Belasting Ingesl.-merkblokkie.
- Kies Volgende.
- Kies ’n opsie om die vulstasie aan te teken waar jy weer brandstof ingegooi het:
-
Kies ’n nabygeleë vulstasie uit die lys.
-
Kies die teksveld, en voer die vulstasienaam en -adres in.
-
- Kies die brandstofaankoper
Oueronderwerp: IFTA