Ontsper of versper van klanke en oudiobronne

Jy kan spesifieke oudiobronne en stelselklanke aan- of afskakel sonder om ander oudiobronne te beïnvloed.

  1. Kies Volume.
  2. Kies ’n opsie in die Klanke-afdeling:
    • Kies die Gesproke navigasie-merkblokkie om die toestel te ontsper om navigasie-aanporboodskappe en -aanwysings te sê.

    • Kies die Gesproke verkeerswaarskuwings-merkblokkie om die toestel te ontsper om verkeerswaarskuwings en -aanporboodskappe te sê.

    • Kies die Waarskuwings en tone-merkblokkie om die toestel te ontsper om ’n klank te speel as ’n bestuurderbewustheidswaarskuwing afgaan.

    • Kies die Knoppie-drukke-merkblokkie om die toestel te ontsper om ’n klank te speel as jy aan knoppies op die skerm raak.

GUID-ABAF6DFB-E932-4604-8ED5-926EAB8D964C v3
September 2024