Garmin PowerSwitch
Garmin® beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.
Jy kan ’n gekoppelde Garmin PowerSwitch™ toestel gebruik om ligte, waaiers en meer vanaf jou dēzlCam™ toestel te beheer.
- Oorwegings vir montering
- Montering van die toestel
- Om die voorste deksel oop te maak
- Om bybehore te koppel
- Om ’n kontrole-inset te koppel
- Koppeling van die toestel aan voertuigkrag
- Om met ’n Garmin navigasietoestel te paar
- Garmin PowerSwitch spesifikasies
- Foutopsporing
Oueronderwerp: Bylaag