Konfigureer die DSP-instellings
Jy kan die DSP-instellings konfigureer om die klank te optimaliseer in elke sone wat Fusion® luidsprekers en versterkers gebruik.
- Kies .
- Kies ’n sone.
- Kies DSP Settings.
- Konfigureer die DSP-instellings soos nodig, na gelang van die model Fusion luidsprekers en versterkers wat aan die sone gekoppel is.
- Herhaal hierdie stappe vir elke sone.
- Nadat jy die DSP-instellings vir al die sones gekonfigureer het, kies Send DSP Settings.
Oueronderwerp: DSP-instellings