DSP-instellings

Sekere Fusion® stereo’s spog met digitale seinverwerking (DSP). Jy kan voorafgekonfigureerde DSP-instellings kies vir Fusion luidspreker en versterkers om oudiogehalte te optimaliseer.

Alle DSP-instellings word gekonfigureer met gebruik van die Fusion-Link™ afstandbeheertoepassing.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle stereomodelle beskikbaar nie.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023