Gebruik van die kaart
Jy kan die kaart gebruik om ’n roete te navigeer (Jou Roete op die Kaart) of om na ’n kaart van jou omgewing te kyk wanneer geen roete aktief is nie.
- Kies Beskou kaart.
- Raak aan enige plek op die kaart.
- Kies ’n opsie:
-
Sleep die kaart om links, regs, op en af te beweeg.
-
Om in of uit te zoem, kies
of
.
-
Kies
om tussen Noord-bo- en 3-D-aansig te wissel.
-
Om ’n roete te begin, kies ’n ligging op die kaart, en kies Gaan! (Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin).
-