Jou Roete op die Kaart
Namate jy reis, lei die toestel jou na jou bestemming deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik. Instruksies vir jou volgende draai of afdraai, of ander handelings, verskyn oor die bokant van die kaart.

|
| Afstand na die volgende handeling. |
|---|---|
|
| Volgende handeling op die roete. Dui die volgende draai, afrit of ander handeling aan en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar. |
|
| Naam van die straat of afrit wat met die volgende handeling verbind word. |
|
| Roete uitgelig op die kaart. |
|
| Volgende handeling op die roete. Pyle op die kaart dui die ligging van naderende handelinge aan. |
|
| Kaartnutsmiddelkortpaaie. |
|
| Kaartnutsmiddels. Jy kan die nutsmiddels kies om meer inligting oor jou roete en omliggende omgewing te sien. |
|
| Datavelde. WENK: Jy kan aan hierdie velde raak om die inligting te verander wat dit wys (Verander die Kaartdataveld). |
|
| Voertuigspoed. |