Besigtig opkomende stede en afritdienste

  1. Vanaf die kaart, kies Kieslys > Stede vorentoe.

    Terwyl jy langs ’n snelweg of ’n aktiewe roete reis, wys die kaartnutsmiddel inligting oor opkomende stede en afritte.

  2. Kies ’n stad.

    Die toestel wys ’n lys belangepunte wat by die gekose stadafrit geleë is, soos vulstasies, verblyf of restaurante.

  3. Kies ’n ligging, en kies Gaan! om te begin navigeer.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023