Besigtig Opkomende Liggings

  1. Vanaf die kaart, kies Kieslys > Vorentoe.

    Terwyl jy reis, wys die kaartnutsmiddel die volgende ligging langs jou pad of roete in elk van die drie kategorieë. Terwyl jy nie reis nie, wys die kaartnutsmiddel die drie kategoriename.

  2. Kies ’n opsie:
    • Indien die kaartnutsmiddel kategorieë wys, kies ’n kategorie om ’n lys nabygeleë liggings in daardie kategorie te sien.

    • Indien die kaartnutsmiddel opkomende liggings wys, kies ’n ligging om liggingbesonderhede te sien of om ’n roete na die ligging te begin.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023