Statusbalk-ikone
Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel. Jy kan sommige ikone kies om instellings te verander of om bykomende inligting te sien.
|
GPS-seinstatus. Hou in om GPS-akkuraatheid en opgespoorde satellietinligting te sien (Besigtig GPS-seinstatus). |
|
|
Bluetooth® tegnologiestatus. Kies om die Bluetooth instellings (Telefooninstellings) te sien. |
|
|
Wi‑Fi® seinsterkte. Kies om die Wi‑Fi instellings te verander (Verbind aan ’n koordlose netwerk). |
|
|
|
Gekoppel aan vryhandoproepe. Kies om ’n oproep te maak (Vryhand-oproepdoen). |
|
Aktiewe voertuigprofiel. Kies om die voertuigprofielinstellings te sien (Wysig ’n voertuigprofiel). |
|
|
|
Garmin eLog™ status. Kies om die huidige ELD-inligting te besigtig. Wanneer die ikoon blou is, is die toestel aan die Garmin eLog toepassing verbind. |
|
Huidige tyd. Kies om die tyd te stel. |
|
|
Battery-laaivlak. |
|
|
|
dēzl™ toepassingverbindingstatus (Paring met jou slimfoon). |
|
Temperatuur. Kies om die weervoorspelling te sien (Besigtig die Weervoorspelling). |