Wysig ’n voertuigprofiel
Jy kan ’n voertuigprofiel wysig om voertuiginligting te verander of om gedetailleerde inligting, soos die voertuigidentifikasienommer, sleepwanommer of afstandsmeterlesing, by ’n nuwe voertuigprofiel te voeg. Jy kan ook ’n voertuigprofiel hernoem of skrap.
- Vanaf die tuisskerm, kies .
- Kies die voertuigprofiel wat gewysig moet word.
-
Kies ’n opsie:
-
Om die voertuigprofielinligting te wysig, kies
en kies ’n veld om te wysig.
-
Om ’n voertuigprofiel te hernoem, kies .
-
Om die voertuigprofiel te skrap, kies .
-
Oueronderwerp: Voertuigprofiele