Vind en Berg Liggings

Die kaarte wat op jou toestel gelaai is, bevat liggings soos restaurante, hotelle, motordienste en gedetailleerde straatinligting. Die Waarheen?-kieslys help jou om jou ligging te vind deur verskeie metodes te voorsien om deur hierdie inligting te blaai, te soek en dit te berg.

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024