Vind Parkering Naby ’n Gespesifiseerde Ligging

  1. Kies Waarheen?.
  2. Soek vir ’n ligging.
  3. Kies ’n ligging vanuit die liggingsoekresultate.
  4. Kies Parkering.

    ’n Lys parkeerareas naby die gekose ligging verskyn.

  5. Kies Filtreer parkering, en kies een of meer kategorieë om parkering volgens beskikbaarheid, tipe, prys of betaalmetode (opsioneel) te filtreer.
    LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie.
  6. Kies ’n parkeerligging.
  7. Kies Gaan!.
GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024