Parkering
Jou Garmin DriveSmart™ toestel sluit gedetailleerde parkeerdata in. Gegrond op die waarskynlikheid van beskikbare parkeerplekke, tipe parkeerarea, prys of aanvaarbare betaalmetodes, kan dit jou help om nabygeleë parkering te vind.
LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie.
- Vind Parkering Naby Jou Huidige Ligging
- Vind Parkering Naby ’n Gespesifiseerde Ligging
- Verstaan Parkeerkleure en -simbole
Oueronderwerp: Vind en Berg Liggings